Winter-Kuier @ Vredelust met Juanita du Plessis en Vicky Sampson. Heerlike kerrie en rys, gevulde vetkoeke, pannekoeke en boereworsrolle vanaf 17:00. Optredes begin 18:30 tot 19:15 (Vicky) met breek vir etes en 20:00 - 21:00 (Juanita).
13de Laan 87 Boston Bellville 7530
Juanita du Plessis, Vicky Sampson
Please describe your refund policy here
Sekuriteit word gereƫl
Toegang tot die FOYER sal alleenlik oop wees vanaf Duminystraat met elektroniese deur
Geen kos word toegelaat binne die OUDITORIUM nie
Rook word alleenlik toegelaat buite die gebou
Tertius