Oktober is PRET!
OKTOBER IS PRET! |
Besoek die Johannesburg Dieretuin vir 'n 5km pretloop op 28 Oktober en maak gereed vir 'n wille waatlemoenfees!
Vir R60 sluit jou kaartjie toegang tot die dieretuin, asook die Waatlemoenfees in.
Kry jou kaartjie en kom geniet die pret saam met jou maats!
Park Ave, Rosebank, Johannesburg, South Africa
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.