‘n Musiekkaleidoskoop
Kom herleef iets van die 1995-Wêreldbeker met PJ Powers, Soweto Gospelkoor en die Laerskool Welgemoed Seniorkoor. Kom deel in die musikale reis oor verskillende genres, asook musiek uit die pen van Riaan Steyn.
Diasstraat 15, Welgemoed
PJ Powers, Soweto Gospelkoor, Laerskool Welgemoed Seniorkoor
No refunds
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.