Welgemoed Kunstefees  2023 - Nêrens Noord-Kaap
Wed 30 Aug 2023, 19:30 PM - 21:00 pm

Welgemoed Kunstefees 2023 - Nêrens Noord-Kaap

Al die drama van ‘n familie reünie.

About this event

Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien. Nou moet die broers terugkeer na hul geboorteplaas, Nêrens, vir ’n verjaarsdagbraai vir hul Pa wat 60 word. Dit is ‘n skreeusnaakse en hartroerende verhoogstuk van gewone mense met al hulle liefde en haat en soeke na die broederskap wat hulle verloor het.

Venue

NGK Welgemoed Ouditorium

Diasstraat 15, Welgemoed

Featuring

Albert Pretorius, Geon Nel , De Klerk Oelofse, Teks en regie deur Nico Scheepers

More information

Event website

Organiser

Welgemoed Kunstefees

This is a verified and trusted vendor
© Computicket BoxOffice 2025
Terms & Conditions Privacy Policy Sell your Event Contact Us