‘n betowerende eenvrouvertoning
Magda Louw bevind haarself in haar herfsjare op nasionale televisie en skielik is sy nie net meer die tannie in die straat nie, maar die tannie in mense se sitkamers, en nou ook die tannie op die verhoog. Wat sal sy tog kwytraak as die mikrofoon in haar hand geplaas word? Sal sy die wysheid kan deel wat sy deur die jare opgedoen het, sonder om te veel gal te braak oor die wreedheid van oudword? Wat is haar siening oor sosiale media, gewig, die plooie oor haar décolleté, reis en sommer rys ook? Sal sy die paar kilos kan afskud voor haar optrede en belangrikste van alles, hoe gaan sy al haar woorde onthou?”
Diasstraat 15, Welgemoed
Desire Gardner
No refunds
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.