Die immer gewilde musiekduo
Die bekroonde sanger en liedjieskrywer, Danie Niehaus, snoer kragte saam met die Binnelanders-akteur en nuwe sangsensasie, Germandt Geldenhuys. Dis ‘n samekoms van twee groot stemme, hulle humor en hulle persoonlikhede – ‘n unieke kombinasie en ‘n onvergeetlike musiekreis!
Diasstraat 15, Welgemoed
Danie Niehaus, Germandt Geldenhuys
No refunds
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.