Welgemoed Kunstefees 2022 - Sandra Prinsloo
Tue 20 Sep 2022, 19:30 PM - 21:30 pm

Welgemoed Kunstefees 2022 - Sandra Prinsloo

Welgemoed Kunstefees 2022

About this event

  • Die Welgemoed Kunstefees is ’n opwindende inisiatief van die NG Gemeente Welgemoed om na die lang grendeltyd die kunste na die mense in die noordelike voorstede van Kaapstad te bring.

  • Bekroonde produksies met top kunstenaars word vanaf 20-29 September 2022 in die Welgemoed Ouditorium, Diasstraat 15, aangebied.

  • Dinsdagaand 20 September om 19h30  is Sandra Prinsloo met haar eenvrouvertoning “Kamphoer” aan die beurt, ’n vertolking waarvoor Prinsloo vanjaar met ’n Fiësta-prys bekroon is.

Venue

NG Kerk Welgemoed

15 Diasstraat, Welgemoed, Bellville

Featuring

Sandra Prinsloo - Kamphoer

Refund policy

Bookings for this event is non-refundable

More information

Event website

Organiser

Welgemoed Kunstefees
This is a verified and trusted vendor