Welgemoed Kunstefees 2022 - Kombinasiekaartjie
Tue 20 Sep 2022, 07:30 AM -
Thu 29 Sep 2022, 08:30 AM

Welgemoed Kunstefees 2022 - Kombinasiekaartjie

Welgemoed Kunstefees 2022

About this event

Die Welgemoed Kunstefees is ’n opwindende inisiatief van die NG Gemeente Welgemoed om na die lang grendeltyd die kunste na die mense in die noordelike voorstede van Kaapstad te bring.

  • Bekroonde produksies met top kunstenaars word vanaf 20-29 September 2022 in die Welgemoed Ouditorium, Diasstraat 15, aangebied.

  • Dinsdagaand 20 September om 19h30  is Sandra Prinsloo met haar eenvrouvertoning “Kamphoer” aan die beurt, ’n vertolking waarvoor Prinsloo vanjaar met ’n Fiësta-prys bekroon is.

  • Vrydag 23 September om 19h30 neem Johan Liebenberg en sy orkes ons op ’n nostalgiese Neil Diamond-reis en sal soetbekende treffers soos “Sweet Caroline” en “Forever in blue jeans” in die Welgemoed Ouditorium weerklink.

  • Donderdag 29 September om 19h30 word die fees afgesluit met Frank Opperman se “Ek wens, ek wens”, waarvan die boek deur Zirk van den Berg met die WA Hofmeyer- en kykNET- Rapport-prys bekroon is. Frank word as beste akteur vir hierdie vertoning by Aardklop aangewys.

 

Venue

NG Kerk Welgemoed

15 Diasstraat, Welgemoed, Bellville

Featuring

Sandra Prinsloo - Kamphoer; Johan Liebenberg - Neil Diamond; Frank Opperman - "Ek wens, ek wens"

Refund policy

Bookings for this event is non-refundable

More information

Event website

Organiser

Welgemoed Kunstefees
This is a verified and trusted vendor