Welgemoed Kunstefees 2022
.jpg)
Die Welgemoed Kunstefees is ’n opwindende inisiatief van die NG Gemeente Welgemoed om na die lang grendeltyd die kunste na die mense in die noordelike voorstede van Kaapstad te bring.
Bekroonde produksies met top kunstenaars word vanaf 20-29 September 2022 in die Welgemoed Ouditorium, Diasstraat 15, aangebied.
Vrydag 23 September om 19h30 neem Johan Liebenberg en sy orkes ons op ’n nostalgiese Neil Diamond-reis en sal soetbekende treffers soos “Sweet Caroline” en “Forever in blue jeans” in die Welgemoed Ouditorium weerklink.
15 Diasstraat, Welgemoed, Bellville
Johan Liebenberg - Neil Diamond
Bookings for this event is non-refundable
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.