Die Welgemoed Kunstefees is ’n opwindende inisiatief van die NG Gemeente Welgemoed om na die lang grendeltyd die kunste na die mense in die noordelike voorstede van Kaapstad te bring.
Bekroonde produksies met top kunstenaars word vanaf 20-29 September 2022 in die Welgemoed Ouditorium, Diasstraat 15, aangebied.
Dinsdag 27 September om 19h00 tree Jak de Priester op saam met van ons plaaslike laerskoolkore in die produksie,“Op reis met kore” .
15 Diasstraat, Welgemoed, Bellville
Jak de Priester - Reis met kore
Bookings for this event is non-refundable
Welgemoed Kunstefees