OUMA SARIE - It Wasn't Matter
Fri 17 Jun 2022, 19:30 PM - 21:30 pm

OUMA SARIE - It Wasn't Matter

Afrikaans Comedy Show. Written & Directed by Moses Williams

About this event

Ouma Sarie, beter bekend as die Original Karoo Diva. 'n Eg no-nonsense karoo vrou wat alles se net soos dit is en net soos sy wil. Ouma Sarie is 'n geliefkose sosiale media karakter wat gespeel word deur plaaslike komediant en akteur, Moses Williams. Die karakter spreek verskeie kwessies aan en haar eie opinie daaroor lewer. Sy is baie bekend vir haar come-back lines onder andere. It wasn't matter. Nee wag jong. My donner en ook haar gunstelling gospel song "Bless Me Oh Lord"wat sy gereeld sing. Dit natuurlik is altyd die stilte voor enige Ouma Sarie storm.

Venue

Athlone Civic

2 Eland St, Kewtown, Cape Town, 7764

Featuring

Moses Williams as Ouma Sarie, Brutney Singrew as Maryna, Llewellyn Bond as Spyker, Regen Joel as Mnr Rhyno Fortuin, Ingrid Buys as Josephine, Jeffrey Van Niekerk as Dominee, Macwell Hendricks as Kaptein, Corne Hardnick as Konstabel

Organiser

MC Moses SA

This is a verified and trusted vendor
© Computicket BoxOffice 2024
Terms & Conditions Privacy Policy Sell your Event