Op 'n Nostalgiese reis
Wed 16 Aug 2023, 19:00 PM -
Fri 18 Aug 2023, 23:00 PM

Op 'n Nostalgiese reis

Kom voed jou siel met Suid-Kaap koorsang

About this event

Hoërskool Outeniqua bied met trots die Outeniqua Koorfees aan.  In sy eeufeesjaar is die koorsang belaai met heuning en op ‘n nostalgiese reis.

 

Kom voed jou siel met Suid-Kaap koorsang.  Laat die drie-dag-lange koorfees jou bekoor.

 

Die drie-dag-lange geleentheid vind plaas op 16 en 17 Augustus (laerskoolkore) en op 18 Augustus (gala-konsert) om 19:00.  Programme is teen R20 slegs by die deure te koop – slegs kaartfasiliteite.

 

Gebruik hierdie geleentheid om jou siel te voed.  Ons wag vir jou by die Outeniqua Koorfees:  Op ‘n nostalgiese reis.

Venue

Denneoord NG Kerk

Wallisstraat, Denneoord, George

Refund policy

No Refund

Program

Te koop by deur teen R20

Geen Kontant

Kaartfasiliteite beskikbaar

More information

Event website

Organiser

Outeniqua High School
This is a verified and trusted vendor