Tenspyte van pyn en verwoesting van 'n trauma, is daar orde.
NHK Krugersdorp-Oos gemeente bring aan u die bekende radio omroeper, Amore Bekker: Tenspyte van die pyn en verwoesting van 'n trauma, is daar perfekte orde. Altyd.
Almal is welkom om die oggend van Saterdag, 5 Augustus, saam met ons te kom kuier. Kaartjies sluit 'n ligte middagete in, klavierspel en 'n optrede deur die Laerskool Protearif Seniorkoor.
R150 p/p insl ligte middagete
R100 p/kind onder 12 jaar, insl ligte middagete
29 Gerrit Maritz street, Monument, Krugersdorp, Gauteng
Amore Bekker, Laerskool Protearif Seniorkoor, Klavierspel
Tina Rossouw +27 082 870 7365
R150 p/p insl ligte middagete, R100 p/kind onder 12 insl ligte middagete
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.