Namakwa Woeskusfees
Plek :Die Houthoop Gasteplaas, 15 km uit Kleinzee, teen die Weskus, in die Noord-Kaap.
Aktiwiteite sluit in: Stoepstories met gemeenskapsradio NFM98. 10 en Namakwalandse storievertellers,
ATKV boeketent en skrywers soos Gert Sarrisam, kuns uitstallings, skyfskiet, Nama-dansers, kindervermaak, potjiekoskompetisies, tradisionele kosse soos afval, bakbrood ek roosterkoek.
Optredes van plaaslike kunstenaars en ook Die Broers, Rooies. Meer opgedateerde inligting volg, soos kunstenaars bykom. Boeretroos Biertent.
Jy wil dit nie mis nie.
Woeskus-groete!
Kleinzee, Northern Cape
Rooies, Jan Rhaap, Local talent, Live Bands, Die Broers
Non refundable.
The venue's parking policy
Namawka Woeskusfees