Skud jou Kwagga strepe reg vir ‘n aand vol Musiekpret...
Dit werk as volg:
Kry ‘n span van 10 bymekaar - SLEGS KWAGGAS
Kies ‘n naam vir jou span - onthou jul gaan volgens jul tema aantrek
Registreer eers jou span by juf Eygelaar om ‘n nr te kry
Koop jou kaartjie @ R40 pp - maak seker jy vul jou span se registrasienommer na jou naam in… bv Jaco Verster 123
Bestel jou Spur Burger vooraf @ R50pp (Chicken or Beef) GEEN ekstra kos beskikbaar die aand nie.
Drinkgoed sal te koop aangebid word, bring kaart saam. Kaartfasiliteite beskikbaar.
Maak seker jy ken jou musiek - die wenspan kry natuurlik ‘n lekker bonus
Spanne ding teen mekaar mee - daar is ook ‘n prys vir die span met die meeste gees
Hope MUSIEKPRET - gaan kyk gerus op hul Facebook blad
VENUE: Outeniqua Hoërskool Skoolsaal TYD: 18:00 REFUND POLICY: No Refunds - PLEASE BE SURE TO REGISTER YOUR TEAM WITH MRS EYGELAAR, BEFORE BUYING A TICKET
SPANNE: Maksimum 20 spanne, met maksimum 10 spelers. Kies ‘n naam vir jou span en trek volgens daardie tema aan.
Courtenay Straat
No Refunds
Tickets through computicket only
No cash on the evening
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.