Musiekpret - Almal bo 18jaar
Fri 2 Feb 2024, 06:30 AM - 23:59 pm

Musiekpret - Almal bo 18jaar

Trek jou stoute skoene aan vir ‘n aand vol Musiekpret…

About this event

Dit werk as volg:

* Kry ‘n span van 10 bymekaar

* Nomineer ‘n gasvrou /gasheervir jul span - sy/hy moet jul span by Izelle Bester Sel nr: 0834060466 registreer om ‘n nommer te kry, hierdie nommer MOET aangedui word wanneer jy jou kaartjie by Computicket koop.

* Kies ‘n naam vir jou span - onthou jul gaan volgens jul tema aantrek

* Gasheer/Gasvrou is verantwoordelik vir tafel dek volgens jul tema - inligting sal nader aan die tyd aan gasvroue deurgegee word.

* Koop jou kaartjie @ R100 pp - maak seker jy vul jou span se registrasienommer na jou naam in… bv Jaco Verster 123

* Platters ook aanlyn beskikbaar - GEEN eie kos asb. Platters sal aand van Musiekpret op jou tafel wees.

* Bring eie drinkgoed

* Maak seker jy ken jou musiek - die wenspan kry natuurlik ‘n lekker bonus

* Spanne ding teen mekaar mee - daar is ook ‘n prys vir die span met die meeste gees

* Hope MUSIEKPRET - gaan kyk gerus op hul Facebook blad

* GEEN onder 18’s toegelaat. VENUE: Outeniqua Hoërskool Skoolsaal TYD: 18:30

REFUND POLICY: No Refunds - PLEASE BE SURE TO REGISTER YOUR TEAM WITH Izelle Bester, BEFORE BUYING A TICKET!

SPANNE: Maksimum 20 spanne, met maksimum 10 spelers. SLEGS die eerste 20 spanne wat vooraf registreer by Izelle Bester (Sel nr: 0834060466), sal toegelaat word om deel te neem. Kies ‘n naam vir jou span en trek volgens daardie tema aan

Venue

HS Outeniqua

Courtenay Straat

Refund policy

No Refunds

Payments

Tickets through computicket only

More information

Event website

Organiser

Outeniqua High School
This is a verified and trusted vendor