Musiekpret - "Music Idols" - Almal speel saam
Bring hope gees en geniet 'n aand vol pret en plesier
Hoe dit werk:
Gasvrou organiseer tafel/span - Kies 'n tema per tafel/span, dek jou tafel volgens jou tema en trek aan volgens jou tema
Maak seker jy ken jou musiek - die wenspan wen natuurlik 'n heerlike prys.
Spanne ding teen mekaar mee - daar is ook 'n prys vir die span met die meeste gees
Bestel jou ete vooraf - keuse tussen Spur burger R50pp en Chips R30pp
Bring asb u eie drinkgoed
Hope MUSIEKPRET - gaan loer gerus na die Musiekpret facebook blad.
Kom ons maak dit 'n aand om te onthou tussen KWAGGA OUERS en -ONDERWYSERS
Courtenay street, George
No Refunds
Maks 20 spanne, Maks 15 per span. Kies 'n "band" en maak dit jou span se tema
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.