Afrikaanse komedie op sy beste
Die Original Karoo Diva bestorm weer die verhoog na SOLD OUT "Funny Karoo" toer met 'n nuwe show wat beloof om snaakser te wees as jou skoonma wat sonder toestemming by jou huis opdaag. Vars uit die Nasionale verkiesing, direk na die verhoog met 'n mondvol om te se.
Athlone, Cape Town, Western Cape, South Africa
Ouma Sarie
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.