Terms and Conditions

for Matriekbaai Kaartjie

NB!

(STRENG 18-22 ID op dag van registrasie by Matriekbaai)

MATRIEKBAAI vind plaas vanaf 28 Nov'25 tot 6 Des'25 (TBC) in Mosselbaai. (Checkout 7 Des'25)

Jy moet die minimum ouderdom van 18 of die maximum ouderdom van 22 wees teen die 28ste Nov'25 om toegang te kry. Geen minderjarige klient sal toegang gegee word onder enige omstandighede nie, (Ons terme is BAIE duidelik)

Kaartjies kan vrylik gekoop word deur enige iemand met die intensie vir die registrasie van 'n persoon wat in die ouderdoms terme val. (Ons terme is BAIE duidelik)

NB!

Ouderdom is streng = 18 tot 22 (ID).

GEEN persoon sal kan bywoon voor hul 18 jaar oud is nie.

Back to Matriekbaai Kaartjie
© Computicket BoxOffice 2025
Terms & Conditions Privacy Policy Sell your Event Contact Us