Malies Fees 2024
Sat 5 Oct 2024, 10:00 AM - 23:00 pm

Malies Fees 2024

75 jaar verjaarsdag fees en REÜNIE

About this event

Malies Fees 2024

5 Oktober 2024 10h00 am tot 00h00pm

Kom vier saam met ons die 75ste verjaarsdag fees en REÜNIE van Laerskool Marble Hall! Ons nooi al ons oud leerlinge en kollegas uit om hierdie spesiale dag saam te geniet. Dit gaan 'n dag propvol vermaak en nostalgie wees.

Wat om te verwag:

  • Lekker optredes deur Ghapi, Irene Louise van Wyk, Wikus Botma, Tian Nienaber, Onike Janse van Vuuren, Tuimeltrein en nog vele meer musikante.

  • 'n Gesellige biertent en verskeie stalletjies om te verken.

Kom lag en kuier saam met Christo Golden, ons MC en trots oud leerling van LMH. Hierdie is 'n geleentheid om herinneringe op te haal en nuwe herinneringe te maak - alles in die gees van Malies Fees.

Ons sien daarna uit om al die ou gesigte te sien en die Malie gees weer te herleef. Mis hierdie dag vol musiek, vriendskap en pret nie!

Event Starts: 5 Oktober 2024, 10:00 | Event Ends: 5 Oktober 2024, 00:00

Venue

Laerskool marble hall

School Street, Marblehall, Limpopo, South Africa

Featuring

Ghapi, Irene Louise van Wyk, Wikus Botma, Tian Nienaber, Onike Janse van Vuuren, Tuimeltrein, en nog vele meer

Refund policy

No refunds

Parking

R50 per voertuig binne omheinde parkering of gratis buite gronde

Organiser

Corli Coetzer
This is a verified and trusted vendor