Living Network Krisissentrum (NPO) bied aan: ‘n Oggend saam met Jak de Priester – Jak tree vir 80 minute op en boonop kan jy heerlik saamkuier en heerlike middagete geniet.
Moenie hierdie onvergeetlike geleentheid misloop nie . Jy gaan met jou ondersteuning ‘n REUSE verskil in baie mense se lewens maak.
13th Avenue, Boston, Cape Town, South Africa
Jak De Priester
No Refunds
Genoeg parkering beskikbaar. Sal aangedui word. Sekuriteit word gereël.
Toegang tot die FOYER sal alleenlik oop wees vanaf Duminystraat @ elektroniese deur.
Alle verversings word in die FOYER en aktiwiteitsentrum bedien en geniet, geen verversings word in die Ouditorium toegelaat nie.
Rook word alleenlik buite die gebou toegelaat.
Stuur ‘n e-pos na livnet@churchadventure.co.za of skakel Louise/Elaine 021 950 4455 / 072 5454 316. Besoek ons webblad: www.livingnetwork.org.za NPC Registration number: 2010/000839/08
Tertius