Openlike gesprek: ONWETTIGE IMMIGRANTE
Sat 19 Oct 2024, 15:45 PM - 17:45 pm

Openlike gesprek: ONWETTIGE IMMIGRANTE

Hoekom is die indiensnemimg van immigrante gevaarlik?

About this event

Openlike gesprek: DIE INDIENSNEMIMG VAN ONWETTIGE IMMIGRANTE

Kom gesêls saam oor hierdie belangrike saak.

Vra jou vrae hoor die ander ander kant......

Kom vind uit hoekom die indiensneming van onwettige immigrante in jou huis of besigheid 'n gevaar inhou vir jouself, jou buurman en jou buurt.

Besonderhede:

  • Datum: 19 Oktober 2024

  • Tyd: 15:45

  • Plek: Olympia Equestrian Estate - George

Meer oor die Spreker:

'n Kenner op die gebied van onwettige immigrasie en sal lig werp op die risiko's wat gepaard gaan met die indiensneming van onwettige immigrante. Met sy insig en ervaring is hierdie 'n gesprek wat jy nie wil misloop nie.

Waarom bywoon:

Hierdie openlike gesprek bied 'n unieke geleentheid om meer te leer oor die impak wat indiensneming van onwettige immigrante op ons samelewing en ekonomie het.

Hierdie is 'n forum vir insigte, debat en bewustmaking oor hierdie belangrike kwessie wat vandag ons almal raak.

Jy wil nie die dood van 'n kennis, buurman of geliefde op jou gewete hê nie....

Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom!

Venue

Olympia Equestrian Estate

R404, Blanco, George, South Africa

Featuring

Jacques Broodryk

Organiser

Heidi Naudé
This is a verified and trusted vendor