Hermanus Passiespele - Kom prys Jesus hierdie Paasfees
Kom vier die Geboorte, Lewe, Kruisiging en Opstanding van Jesus saam hier by ons in Hermanus.
Die gewilde Hermanus Passiespele word al van 1996 op die rotse gevier, sien julle daar!
In die Ou Hawe van Hermanus
120 Amateurs
Refunds only on cancellations of Avent
Public Parking
Venue is accesable
Piekniek mandjies en Kampstoele
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.