HERMANUS PASSIESPELE
Fri 29 Mar 2024, 18:00 PM - 22:30 pm

HERMANUS PASSIESPELE

Beleef Jesus se Lewe op die mees unieke verhoog ter wereld!

About this event

Op Goeie Vrydag, 29 Maart 2024, om 20h00 wanneer die maan oor die oseaan sy verskyning maak, sal 'n groep amateurs u 'n visuele prentje op die rotse van die Ou Hawe in Hermanus die geboorte, lewe en lyding tot die opstanding van Jesus, op die mees unieke verhoog ter wereld opvoer.

Venue

In die Ou Hawe van HERMANUS

Marine Drive

Featuring

Plaaslike Legende Fanie de Jager

Ts & Cs

View terms and conditions

More information

Event website

Organiser

Hermanus Passiespele

This is a verified and trusted vendor
© Computicket BoxOffice 2024
Terms & Conditions Privacy Policy Sell your Event