Die wêreldbekende Hermanus Passiespel vind weereens plaas in die Ou Hawe van Hermanus op Goeie Vrydag vanaf 18h00. Voorprogram met Hebreeuse dansers, Lofdansers, Doedelsak optrede, Lewendige donkie en die Geliefde geestelike sanger Piet smit wat ons vermaak voordat die ligte om 8nm afgesit word en die Spel begin.
Marine Drive, Hermanus, Western Cape, South Africa
Piet Smit Sanger
Tickets cannot be refunded unless the organisers decide to cancel without a good reason. Only in the event of cancellation due to weather or other risks, will tickets be refunded partially and the Computicket commission will be forfeited by the ticketholder.
The venue does not have parking, but there are many parking areas in and around the Old Harbour of Hermanus
Hermanus Passiespele