Helpmekaar Kollege Telethon
Tue 24 Mar 2026, 20:00 PM -
Wed 25 Mar 2026, 00:00 AM

Helpmekaar Kollege Telethon

Eenmalige fondsinsameling.

About this event

Helpmekaar Kollege Telethon

Om die nodige fondse in te samel om 'n talentvolle leerder, wat dit nie kan bekostig nie, te help om hul drome by Helpmekaar Kollege te verwesenlik.

Sluit aan by ons fondsinsameling op 16 Maart 2026 by Helpmekaar Kollege.

Donasiekaartjies is beskikbaar vanaf R100 toto R50 000.

Kontak Linda van Niekerk vir navrae en verdere besonderhede. Kaartjies word as donasies beskou.

Venue

Helpmekaar Kollege

Johannesburg, Gauteng, South Africa

Organiser

Linda van Niekerk
This is a verified and trusted vendor