10 Tienertoneelproduksies, Doolhof, Frank Opperman: Reünie.
Sê-net se 3de jaar! Dis ‘n tienertoneelfees waar daar geen toekennings is nie – dis toneel met die doel om te groei. Oor die twee dae speel 10 tienertonele en twee professionele teaterstukke nl. Doolhof en Reünie.
Deelnemende skole:
Afrikaans Hoër Seunskool
Helpmekaar Kollege
Hoërskool Eldoraigne
Hoërskool Stoffberg & SSStudios
Hoërskool Noordheuwel
Hoërskool Witteberg
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
Hoër Volkskool Potchefstroom
Johannesburg, Gauteng, South Africa
Frank Opperman, Vian Singleton, Minke Marais
No refunds
Helpmekaar Kollege
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.