Hartklop op Die Bult
Sat 12 Sep 2026, 14:00 PM - 22:00 pm 2 months from now

Hartklop op Die Bult

'n FEES vir Helpie-families, oud-Helpies en Helpie-vriende!

Tickets start at R 399.00
Get Tickets

About this event

Hartklop op Die Bult beloof om een van die lekkerste kuierfeeste van 2026 te wees! Kom geniet jou onvergeetlike dag saam met familie, oud-Helpies en vriende op 12 September 2026. Met top Afrikaanse kunstenaars, kontantkroeg, heerlike kosstalletjies en die Bokke vs All Blacks wat regstreeks op die groot skerm uitgesaai word, is daar iets vir almal. Kaartjieverkope open 29 Mei om 08:00. Kinders onder 10 gratis.

Venue

Helpmekaar Kollege

Johannesburg, South Africa

Featuring

Verskeie kunstenaars

Organiser

Linda van Niekerk
This is a verified and trusted vendor
More events from this organiser