Hans Steek Die Rubicon Oor - Middag vertoning
Sun 30 Apr 2023, 15:00 PM - 16:20 pm

Hans Steek Die Rubicon Oor - Middag vertoning

HANS STEEK DIE RUBICON OOR- met Charlie Bouguenon

About this event

HANS STEEK DIE RUBICON OOR- met Charlie Bouguenon (Regie: Lizz Meiring; Teks Francois Toerien na gelang van Rudi van Rensburg se boek)

HANS STEEK DIE RUBICON OOR- met Charlie Bouguenon (Regie: Lizz Meiring: Teks Francois Toerien na gelang van Rudi van Rensburg se boek)

Eers was daar die topverkoper boek deur Rudi van Rensburg, toe die baie gewilde voorlesing daarvan op RSG deur Tobie Cronjé, binnekort ook 'n rolprent en nou 'n komiese toneelstuk oor oudword op eie terme met Lizz Meiring as regisseur en Charlie Bouguenon in die hoofrol. 

Op 90 is Hans nog springlewendig. Sy kinders boender hom egter vanuit hul tuistes in die buiteland uit sy lekker huis in die Kaap in Huis Madeliefie in. Hans se vindingryke pogings om uit Huis Madeliefie te ontsnap, word deur sy kinders en 'n drakoniese matrone in die wiele gery. Maar Hans laat hom nie voorskryf nie, en sy rebelsheid het geen keer nie. Vinnig is daar groot konsternasie in die tehuis. Hans se vele, en soms verdagte, nuwe vriende sorg vir groot pret en heelwat moeilikheid. Van daggakoekies en 'n boeremafia tot ontkleedansers en protesaksies, word Huis Madeliefie en sy inwoners onderstebo gekeer. Hans se storie is 'n storie van ons tyd. Sy omstandighede is dié van vele ouer Suid-Afrikaners wie se kinders die land verlaat het. Hans se manewales sal oud en jonk laat skaterlag.

Venue

Hermanus Municipal Auditorium

Hermanus, 7200

Featuring

Charlie Bouguenon

Organiser

Kalfiefees

This is a verified and trusted vendor
© Computicket BoxOffice 2024
Terms & Conditions Privacy Policy Sell your Event Contact Us