GLAMOROUS & GAME ON
Thu 26 Jun 2025, 18:00 PM - 23:59 pm 3 weeks from now

GLAMOROUS & GAME ON

Bloemfontein Glamorous & Game On
Tickets start at R 450.00
Get Tickets

About this event

Glamorous & Game On!

In samewerking met Monte Bello en Rooi Rose

Ma-en-dogter: Kom deel in ’n swierige affêre waar bekendes, styl en speletjies mekaar ontmoet!

Maak gereed vir ’n onvergeetlike ma-en-dogter-aand saam met The Real Housewives of Pretoria se Renske Lammerding en Rhona Erasmus, met die geliefde ontwerper en TV-persoonlikheid Diaan Daniels aan die stuur van die glans en vermaak! Hierdie aand vol lag, wyn, kos en mode bring jou alles van skoonheid en speletjies tot vroulike inspirasie.

Ontmoet die bekendes agter die opskrifte, hoor hul stories soos nog nooit tevore nie, en geniet ’n vonkelende Game Night aangebied deur die sprankelende Sune-chair Sutton. ’n Stylvolle ervaring wat moeders en dogters nooit sal vergeet nie!

Koop jou kaartjies nou!

Venue

Monte Bello Estate

Suid St, Bloemfontein, Free State, South Africa

Organiser

Monte Bello Estate

This is a verified and trusted vendor
© Computicket BoxOffice 2025
Terms & Conditions Privacy Policy Sell your Event Contact Us