Eloff live at Die Watergat
Sat 23 May 2026, 20:00 PM - 21:00 pm 1 week from now

Eloff live at Die Watergat

Eloff bring die musiek, ons bring die kuier!

Tickets start at R 200.00
Get Tickets

About this event

Maak reg vir ’n onvergeetlike aand wanneer Eloff LIVE by Die Watergat optree!

Kom geniet ’n aand van great musiek, yskoue drankies, lekker mense en die unieke Watergat vibe waarvoor almal lief is.

Verwag groot energie, bekende treffers en ’n kuier wat jy nie wil misloop nie!

DIE WATERGAT

SATERDAG, 23 MEI 2026

VANAF 20:00

Bring jou vriende, bespreek vroeg en kom maak memories saam met ons!

Die Watergat – waar groot kuier aande gebeur.

Venue

Die Watergat Bloem

3rd Avenue, Danielsdeel Small Holdings, Bloemfontein, South Africa

Featuring

Eloff

Refund policy

No refunds will be given once ticket is purchased.

Parking

Free parking at venue - Parking at own risk.

Organiser

Stefan
This is a verified and trusted vendor