Dolle Dinsdag
Tue 28 Oct 2025, 10:00 AM - 12:00 pm

Dolle Dinsdag

Dolle Dinsdag-uitstappie na iewers onbekend...

About this event

Dolle Dinsdag – Kom saam vir ’n avontuur vol verrassings!

Hou julle hoede vas, want op 28 Oktober 2025, van 10:00 tot 12:00, neem ons jou op ’n geheime uitstappie na ’n onbekende bestemming… 🎉 Wat wag daar? Net die dapperes wat saamgaan, sal dit ontdek!

Venue

Helpmekaar Kollege

Johannesburg, Gauteng, South Africa

Organiser

Linda van Niekerk
This is a verified and trusted vendor