De wals van de liefde
Jannie du Toit (stem en kitaar) Met Marcel Dednam (klavier) en Deryn Dednam (alt-saxofoon) Jannie se gunstelinge uit die Nederlandstalige kleinkuns van die twintigste eeu – van ernstig tot ballades oor die liefde en die lewe tot vrolike pret. Die liedjies sluit die in waarvoor gehore altyd weer vra soos Madeleine en Marieke van Brel asook liedjies van onder andere Jules de Corte en Herman van Veen.
Bergsig Street, Sand Bay, Western Cape, South Africa
Jannie Du Toit, Marcel Dednam, Deryn Dednam
Corniel Calitz