Country op die Plaas
Sat 10 Sep 2022, 12:00 PM - 18:00 pm

Country op die Plaas

Lekkerste Country bederf, bespreek NOU!

About this event

Country op die Plaas

By Terrace@ Van Gaalen

10 September 2022

12:00pm-18:00pm

Vir die lekkerste Country bederf, bespreek NOU jou kaartjies!

Waar anders hoort hierdie country sterre as op ons plaas?

Kom geniet Country in egte plaas styl. Die lirieke gaan weergalm teen die skilderagtige Magaliesberge, wat jy op ons welige grasperk kan geniet.

Ons sien uit om die volgende sterre te verwelkom op 10 September 2022 van 12h00 tot 18h00:

Gooi jou cowboy hoed en stewels aan en kom makietie saam.

Kaartjies is beperk, en verkoop baie vinnig uit. So spring om joune te kry!

Teen 'n ekstra R200 per koelboks kan jy joune saambring. Jy is ook welkom om jou eie kampstoel te bring.

Die voorlopige program:

12:00 West Band

13:00 Campbells

14:30 Franja du Plessis

15:15 West Band

16:00 Ruan Josh

16:45 Juanita du Plessis

Venue

Van Gaalen Cheese Farm

Van Gaalen Cheese Farm

Featuring

Juanita du Plessis, Franja du Plessis, Die Campbells , Ruan Josh, West

More information

Event website

Organiser

Van Gaalen
This is a verified and trusted vendor