Boeresport
Sat 19 Oct 2024, 13:00 PM - 16:00 pm

Boeresport

Skryf in en daag 'n ander span uit!

About this event

Kom neem deel aan ons Boeresport spele!

Bring jou spanmaat en kom geniet 'n dag vol tradisionele boere-speletjies en aktiwiteite. Daag ander spanne uit, en bring die hele gesin vir ondersteuning.

Wie mag inskryf?

Spanmaats ouer as 13......

Besighede, skoliere, studente, verliefdes, getroudes, ouetehuise, koshuise, kerke, nie-winsgewende organisasies, klubs ens.

Wie gaan jy verteenwoordig?

Wie gaan jy uitdaag?

Besonderhede:

  • Datum: Oktober 19, 2024

  • Tyd: 1:00 PM - 4:00 PM

  • Hekke open om 12h00

Boeresport is 'n viering van ons erfenis deur pret en interaktiewe speletjies soos oorgedra van generasie tot generasie.

Almal tussen 13 en 100 jaar oud - of jy nou 'n groentjie of gesoute boeresport entoesias is, of iemand by wie hierdie spele nostalgie kweek, ons wil hê jy moet kom saamspeel!

Wat om te verwag:

  • Tradisionele boere speletjies

  • 1ste drankie is gratis op ons ! 18+

  • Pryse vir beste spantema, spangees, sportsmanskap ens.

  • Spangebasseerde kompetisie

  • Bring asseblief jou eie versnapperinge.

  • Koeldrank, water en drankies sal tekoop aangebied word.

  • Bring jou eie kamptoel, sonhoed en handoek.

Vang gees vooraf en laat weet ons in die "Event Comments" op Facebook wie gaan deelneem, en wie julle uitdaag!

Ons kan nie wag om saam met julle te speel nie!

**PS: Onthou om jou kaartjies vir Appel se vertoning te koop vir dieselfde aand😉

Venue

Olympia Equestrian Estate

R404, Blanco, George, South Africa

Organiser

Heidi Naudé

This is a verified and trusted vendor
© Computicket BoxOffice 2025
Terms & Conditions Privacy Policy Sell your Event Contact Us