Bierfees My - by Die Veiling Sasolburg!!
Kom & Geniet nog 'n onvergeetlike Bierfees saam met ons 31 Oktober 2026 by Die Veiling Sasolburg.
Wat die dag inhou:
Live Entertainment
Drinking Games
Bier Tent
1 Km Bier Aflos
Stalletjies
Kids Speel Area
Duitse Kos
Best Dressed
Kaartjies werk so:
Early Bird R150.00 (Eerste 500 Kaartjies)
Aanlyn R200.00
By die Deur R250.00
Kids onder 12 R80.00
H F Verwoerd Road, Industrial Zone 2, Sasolburg, South Africa
Loufi, Fatman, Schwabie, Irene Louise van Wyk, Arrie, Dusty Dixon, Sean Miles, Brandon Dixon
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.