Maak gereed vir n 'bul' van n fees!
Maak gereed vir n 'bul' van n fees! Aangebied deur die gemeenskap van Virginia te Voluit Primêre Skool se skoolgronde. Die fees beloof 'n prettige dag van kompetisies, vermaak, stalletjies, kunstenaars en smullekker etes vir die hele gesin.
Moet nie hierdie plattellandse fees op 29 Oktober 2022 misloop nie!
1 Fern Road, Merriespruit, Free State
Beeskraal
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.