Appel - Heito Potato!
Sat 19 Oct 2024, 19:30 PM - 21:00 pm

Appel - Heito Potato!

Mooiweer of nie.... kuier gaan ons kuier!

About this event

Ons gaan fees hou !

Bring jou piekniekmandjie en kampstoel, skop jou skoene uit en kom skoffel, lag en kuier saam.

As die weer dit toelaat kuier ons buite, so nie skuif ons na binne.

(Die organiseerders behou die reg om hierdie besluit op die dag te verander.)

Besonderhede:

  • Datum: Oktober 19, 2024

  • Tyd: 19h30 (Hekke open om 18h00)

  • Kunstenaar: Appel

Belangrike nota:

Let asseblief daarop dat géén water, koeldrank of alkoholiese drankies ingebring mag word nie.

Kontant kroeg beskikbaar

Venue

Olympia Equestrian Estate

R404, Blanco, George, South Africa

Featuring

Appel

Organiser

Heidi Naudé
This is a verified and trusted vendor