Afikaans 100 jaar - Afrikaans op ons manier 3
Sat 10 May 2025, 14:00 PM - 15:00 pm

Afikaans 100 jaar - Afrikaans op ons manier 3

Aangebied deur die Ou Presidensie Histories Verenining

About this event

Afikaans 100 jaar - "Afrikaans op ons manier 3"

Kom vier die 100ste jaar van Afrikaans as 'n amptelike taal saam met die Ou Presidensie Historiese Vereniging en die gewilde musiekduo, Petro Engelbrecht en Ilse Fourie.

Afrikaans op ons manier bring aan die een kant n ander kleur en geur aan bekende Afrikaanse liedere en aan die ander kant nooi ons die gehoor uit om saam te sing ter 100 jaar vieringe van Afrikaans - trots Afrikaans, deur dik en dun!

Konsert besonderhede:

  • Datum: 10 Mei, 2025

  • Tyd: 2:00 nm - 3:00 nm

Musici:

  • Petro Engelbrecht

  • Ilse Fourie

Sluit vir 'n uur by ons aan in die intieme ruimte van die Naval Hill Planetarium om na die genotvolle en voortreflike optrede van die Petro en Ilse te luister.

Venue

Naval Hill Planetarium

Naval Hill, Bloemfontein, Free State, South Africa

Featuring

Petro Engelbrecht, Ilse Fourie

More information

Event website

Organiser

Ou Presidensie Historiese Vereniging

This is a verified and trusted vendor
© Computicket BoxOffice 2025
Terms & Conditions Privacy Policy Sell your Event Contact Us