Die sterre, planete en alles wat jy kan sien, is minder as 5% van die heelal. Wat is die ander 95%? Visualiseer die verspreiding van donker materie in die heelal. ʼn Instrument aan boord van die Internasionale Ruimtestasie word gebruik om navorsing te doen oor donker materie. Aanskou die Melkweg sonnestelsel met Supernova blinkertjies versier, vreemde weergawes van verskynsels soos donker materie, en pragtige tonele van die ruimtetuig soos Galileo verkenningstuig se asemrowende duik binne in Jupiter se atmosfeer en ESA Planck ruimte teleskoop wat die kosmiese mikrogolwe aanwys.
Naval Hill Planetarium
On-site parking available
Ramp into venue with special toilet facilities and parking available
Refreshments for sale.
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass
Blankets and cushions
University of the Free State