8 April 2023: Vanaf die aarde na die heelal
Sat 8 Apr 2023, 19:00 PM - 20:00 pm

8 April 2023: Vanaf die aarde na die heelal

Presentation: Afrikaans

About this event

Hierdie aanbieding sluit in die volkoepel film From Earth to the Universe wat deur die European Space Observatory se Supernova Planetarium in Munich ontwikkel is. Die film, in Afrikaans vertaal, spog met Ella Kotze as verteller. Hierdie asemrowende reis deur ruimte en tyd stel ons Heelal op wetenskaplike wyse aan ons voor. Verlustig u in die pragwêrelde van die Sonnestelsel. Reis na die kleurvolle geboorteplekke en begraafplase van sterre asook na ver buite die Melkweg om die ondenkbare grootheid van die magdom sterrestelsels te aanskou

Venue

Naval Hill Planetarium

Naval Hill Planetarium

Parking

On-site parking available

Disabled Facilities

Ramp into venue with special toilet facilities and parking available

Refreshments And Meals

None

Prohibited

Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass

Allowed

Blankets and cushions

Organiser

University of the Free State
This is a verified and trusted vendor
More events from this organiser