Kari Byron van Crash Test World en MythBusters, lanseer ons op n reis anderkant die aarde na n volhoubare toekoms in die ruimte. NASA se 21ste eeuse Artemis program, vernoem na die Griekse maangodin en tweeling van Apollo, is die volgende stap in ons missie om die heelal te verken en land die eerste vrou en persoon van kleur op die oppervlak van die Maan.
Naval Hill, Bloemfontein, Free State, South Africa
The venue's parking policy
Ramp into venue with special toilet facilities and parking
None
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment
Blankets and cushions
University of the Free State