7 Januarie 2023: Daar Buite (Afr)
Sat 7 Jan 2023, 19:00 PM - 20:00 pm

7 Januarie 2023: Daar Buite (Afr)

Presentation: Afrikaans

About this event

Vir duisende jare het die mensdom gedink die aarde is die middel van die Heelal. Danksy ons nuuskierigheid, verbeelding en drang om te ontdek, weet ons nou dat die planete en die aarde nie die enigste van hulle soort in die kosmos is nie. Die son is net nog ‘n gewone ster tussen honderde biljoene ander sterre in die Melkweg. Met die kragtigste teleskope op aarde kan ons al meer en meer van die Heelal verken. Die ontdekkings tot dusver het die wildste verwagtinge van wetenskaplikes en wetenskapfiksieskrywers oortref. Die meeste sterre het planete. Daar is ‘n groot verskeidenheid van verskillende wêrelde daar buite wat net wag om ontdek te word

Venue

Naval Hill Planetarium

Naval Hill Planetarium

Parking

On-site parking available

Disabled Facilities

Ramp into venue with special toilet facilities and parking available

Refreshments And Meals

None

Prohibited

Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass

Allowed

Blankets and cushions

Organiser

University of the Free State
This is a verified and trusted vendor
More events from this organiser