Vertoning in Afrikaans.
Sal die eerste mense moontlik reeds in 2024 na Mars reis? In dié vertoning ondersoek ons wat hierdie “gelukkige” individue mag ervaar terwyl hulle ‘n nuwe kolonie op Mars vestig. Hoe vergelyk die toestande op Mars met dié op die aarde en op die ander binne-planete, naamlik Mercurius en Venus?
Naval Hill, Bloemfontein, Free State, South Africa
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.