Presentation: Afrikaans
Reis deur die 400-jaar geskiedenis vanaf Galileo se primi_ewe “teleskoop”, net beter as ‘n verkyker, tot by die lansering van NASA se Hubble Ruimtetelskoop. Kyk hoe teleskope werk en hoe die grootste sterrewagte in die wêreld hierdie instrumente gebruik om die wonders en misteries van die heelal te verken. Die klankbaan spog met die London Simfonieorkes. Aanbeveel vir gesinne met kinders van 6+ en volwassenes
Naval Hill Planetarium
On-site parking available
Ramp into venue with special toilet facilities and parking available
None
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass
Blankets and cushions
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.