Presentation: Afrikaans
Audio Universe: Tour of the Solar System is ‘n planetarium vertoning waar die klankbaan die leiding neem. Elke objek in die ruimte word verteenwoordig deur ongelooflike klank en beeld. Die gehoor sal luister hoe sterre verskyn en planete om hul koppe wentel. Hierdie is ‘n asemrowende ervaring, maak nie saak wat die vlak van sig is nie.
Naval Hill, Bloemfontein, Free State, South Africa
On-site parking available
Ramp into venue with special toilet facilities and parking available
None
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass
Blankets and cushions
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.