Bilingual presentation
In die dubbel-rolprent kindervertoning Passport to the Universe, met Tom Hanks as verteller, onderneem ons ‘n ongelooflike reis vanaf ons tuisplaneet deur die Melkweg Sterrestelsel tot aan die einde van die waarneembare Heelal.Ruimtevorms is ’n volkoepelrolprent in Afrikaans met Magdaleen Schoch as verteller. Is die aarde rond soos 'n bal, of rond soos 'n pannekoek? Wat van Saturnus en sy ringe? Ruimtevorms gee 'n prettige en skouspelagtige beskrywing van verskillende voorwerpe in die ruimte.
Naval Hill, Bloemfontein, Free State, South Africa
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.