Presentation: Afrikaans
Die maan is ons naaste bure en die enigste hemelliggaam waarop die mens al voet aan wal gesit het. Sy wentelbaan rondom die aarde het ʼn groot invloed op die planeet en oorheers ons naghemel. Die ses sendings na die maan het meer as net voetspore agter gelaat, dit dra vandag steeds by tot die wetenskap.
Naval Hill Planetarium
On-site parking available
Ramp into venue with special toilet facilities and parking available
None
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass
Blankets and cushions
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.