Presentation: Afrikaans
Phantom of the Universe is ʼn nuwe planetarium vertoning wat die opwindende ontdekking van donker materie ten toon stel. Die vertoning le die die eerste tekens van donker materie se bestaan bloot deur die oe van Fritz Zwicky, die wetenskaplike wat die samestelling donker materie geskep het. Dit beskryf die ster choreografie waargeneem deur Vera Rubin in die Andromeda galaksie en dan dompel diep ondergronds dompel om die sensi)efste donker materie verklikker/ aanwyser op aarde, gehuisves in ʼn ou goudmyn. Hiervandaan word die reis onderneem tot by die Large Hadron Collider by CERN, waarlangs dit langs par)kels verby spoed voor hul bots in ʼn visuele indrukwekkende ontploffing van lig en klank, terwyl mens leer hoe wetenskaplikes regoor die wereld saamwerk om die bestanddele van donker materie te soek.
Naval Hill Planetarium
On-site parking available
Ramp into venue with special toilet facilities and parking available
None
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass
Blankets and cushions
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.