26 Augustus 2023: Sending na Mars
Sat 26 Aug 2023, 19:00 PM - 20:00 pm

26 Augustus 2023: Sending na Mars

Presentation: Afrikaans

About this event

Die eerste mense gaan moontlik reeds in 2024 na Mars reis. In hierdie vertoning ondersoek ons wat hierdie “gelukkige” individue mag ervaar terwyl hulle ‘n nuwe kolonie op Mars vestig. Hoe vergelyk die toestande op Mars met die op die aarde en met die op die ander binne-planete naamlik  Merkurius en Venus?

Venue

Naval Hill Planetarium

Naval Hill Planetarium

Parking

On-site parking available

Disabled Facilities

Ramp into venue with special toilet facilities and parking available

Refreshments And Meals

None

Prohibited

Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass

Allowed

Blankets and cushions

Organiser

University of the Free State
This is a verified and trusted vendor
More events from this organiser